Bredasdorp, Bredasdorp
Bredasdorp, Bredasdorp
Ruim en gerieflike 2-slaapkamer huis – perfek vir gemaklike woning!
Geniet die ruimte! Die groot tuin en heerlike kuierstoep skep die perfekte plek vir ’n oggendkoffie, ’n rustige middag of lekker kuier saam met familie en vriende.
Wat hierdie huis bied:
2 Ruim slaapkamers
2 Badkamers, waarvan 1 en-suite is
Oopplan kombuis en sitkamer vir ’n lekker ruim leefarea
Aparte opwas-/waskamer
Studeerkamer – ideaal vir ’n tuiskantoor of studeerruimte
Kaggel in die sitkamer – perfek vir knus wintersaande
Groot tuin met genoeg ruimte om die buitelewe te geniet
Heerlike kuierstoep – perfek vir ontspan en kuier
Dubbelafdak vir voertuie
Koopkrag
Slegs 1/3 KAM-dienste rekening betaalbaar deur die huurder
Elektriese motorhek
Alarmstelsel R100 pm insluitend buitesensors vir gemoedsrus
*Geen diere toegelaat nie*
’n Ruim, gemaklike huis met uitstekende leef- en buiteruimte – ideaal vir iemand wat ’n praktiese en aangename plek soek om tuis te noem.